Experience Vivaldi in Lynk & Co cars, 2024 Lincoln Nautilus and Aviator, and 2025 Ford Explorer.

Die wêreld se eerste blaaier vir Android Outomobiel OS

Vivaldi for Android Automotive OS is a full-scale web browser with advanced tab management, streaming ability, and top security measures.

Kyk uit vir Vivaldi in hierdie handelsmerke

Kies u gunsteling fabrikaat hieronder om te begin.

Binnekort:


Ons is trots op ons samewerking met CARIAD om chauffeurs die beste internetervaring in die motorkar te bied. Met Vivaldi se robuuste funksionaliteit en unieke gebruikerskoppelvlak kan u meer doen van alles waarvan u hou – vinniger, makliker en veiliger.

Jon von Tetzchner, Vivaldi medestigter & HUB

Kragtig. Persoonlik. Privaat.

Vivaldi bied ’n nuwe blik op hoe webblaaiers in karre behoort te werk. Dit gee volledige beheer aan u oor hoe dit moet lyk, voel en werk.

Bly verbind

Omskep u kar in ’n werksvriendelike ruimte met behulp van die Vivaldi-blaaier.

Koppel ’n toetsbord, neem u volgende videogesprek vanuit die bestuurderstoel terwyl u na u gunstelingmusiek luister. Hou u mees gebruikte toeps binne hand bereik terwyl u op die pad is.

Stroom u gunstelinge

Vivaldi for Android Automotive OS makes it easy to stream your favorite shows, music, and podcasts right from your dash.

Die beste daarvan? U het toegang tot u gunstelingstroomdienste sonder dat u derdepartytoeps benodig.

Om die bestuurder en passasier se veiligheid te verseker kan u die blaaier slegs gebruik wanneer die kan geparkeer is. Sodra u wegtrek sal slegs die klank van stromingsinhoud afspeel.

Superintuïtief en propvul funksies

Gebruik ingeboude nutsmiddels wat u in volle beheer van u data hou, sonder om verrigting of bruikbaarheid prys te gee. Gunksies omvat ’n ingeboude advertensieversperring, privaatheidsvriendelike vertaalnutsmiddel, leeslys, notas, naspoorversperring en geënkripteerde sinchronisering, alles standaard.

Vivaldi is die blaaier wat aan u behoort.

Privaatheid eerste

Ons is deursigtig oor hoe ons met u data omgaan. Privaat blaaidata word nie deur die motorkar bewaar nie. Wanneer u op ’n Vivaldi-rekening aangeteken is, kan blaaierdata met die geënkripteerde sinchroniseerfunksie tussen ander toestelle wat op dieselfde rekening aangeteken is, gedeel word. Hierdie data word nie met die motorfabrikant gedeel nie.

Android, Google Play and YouTube are trademarks of Google LLC.

Ervaar u probleme?
Kry hulp op die Vivaldi Forum of neem kontak op by [email protected].