Funksies

Vivaldi wil help om u blaaiprobleme op te los sonder dat u moet terugval op uitbreidings. Met ’n veelheid aan opsies vind u die funksies wat u benodig, sommer by verstek.

Download Vivaldi

Privaatheid & Sekuriteit

Produktiwiteit

Aanpasbaarheid

Nutsmiddels

Navigasie

Vermaak

Wat ander oor Vivaldi sê

Deel u gedagtes oor #vivaldibrowser

Vivaldi het by verstek ’n verstommende hoeveelheid aanpasbaarheid beskikbaar.

Jake Swearingen
New York Magazine

Te veel blaaieroortjies? Vivaldi se nuwe stapelfunksie verander alles

Jared Newman
Fast Company

Maak u met plesier los van die tegnologiereuse

Download Vivaldi