’n Buigbare, privaat kalender ingebou in u blaaier

Vivaldi Kalender is ’n buigbare en diep geïntegreerde manier om aktiwiteite in u blaaier te bestuur.

Laai Vivaldi af

Kalender op die sykant

Gebruik die kalenderpaneel vir kitstoegang terwyl u blaai om gebeurtenisse te bestuur en gedurende die dag op skedule te bly.

Vertrou deur miljoene gebruikers

Sonder eksterne beleggers is ons vry om na ons gebruikers te luister en om, saam met hulle, die blaaier te bou wat hulle verdien.

4 200 000+Aktiewe gebruikers
2 500 000+Gemeenskapslede
0Eksterne beleggers

Kom weg van die tegnoreuse

U verdien beter

Laai Vivaldi af