Blaai onderweg met Vivaldi en Renault

Vivaldi is ’n privaat webblaaier met ingeboude nutsmiddels wat u help om veilig te bly, vinnig te blaai en meer gedoen te kry, terwyl u in u nuwe Renault op die pad is.

Kry dit op Google Play

Stroom u gunstelinge

Vivaldi for Android Automotive OS opens a whole new world of entertainment options. The best part? You can access your favorite streaming services, without the need for third-party apps.

Bly verbind

Omskep u motor in ’n bevelsentrum vir werk op die pad. Neem u volgende video-oproep vanuit die bestuurdersitplek en stel u gunstelingwebtoeps in om meer gedoen te kry.

Bly verken

Voeg u gunstelingboekmerke as Snelkiesers op die nuwe oortjieblad toe om hulle byderhand te hê. Sorteer dit in vouers, kies vanuit ’n aantal uitlegopsies en maak dit u eie.

Meer paswerk. Vinniger blaaiery. Op al u toestelle.

Gaan voort waar u opgehou het deur u blaaierdata met Vivaldi op u telefoon, tablet en rekenaar te sinchroniseer.

Android, Google Play and YouTube are trademarks of Google LLC.

Ervaar u probleme?
Kry hulp op die Vivaldi Forum of neem kontak op by [email protected].