Vivaldi Mail

A powerful email client made for high-volume inboxes

Built into the Vivaldi browser, you get access to a powerful email client. Offering a focused email experience by managing all your accounts in one user-friendly inbox.

Download Vivaldi

Dis gratis, en beskikbaar vir Windows, macOS en Linux.

Al u rekeninge op een plek

Met steun vir IMAP en POP3 kan u byna enige e-posverskaffer integreer.

Bewaarde soektogte

Soektogte kan as filters bewaar word. Die wiel hoef nie telkens herontwerp te word nie.

Netjies in ’n ry

Plaas boodskappe in u uitmandjie in die wagry en stuur almal wanneer dit u pas.

Bestuur gebeure

Send and receive event invites seamlessly with Mail’s sidekick, Vivaldi Calendar.

Sien Vivaldi Mail in aksie

Vivaldi se visie is eenvoudig – u moet in beheer wees van hoe u posleser lyk, voel en werk.

Ontgrendel u inmandjie se volle potensiaal

Vergelyk Vivaldi Mail met ander gewilde e-posprogramme en ontdek self die verskille.

Vergelyk e-posprogramme

Dink buite die vouer

’n Enkele boodskap kan in enige aantal “vouers” of aansigte vertoon word. Moenie tyd mors deur in vouers te grawe nie. Fokus eerder daarop om nuwe aansigte te skep wat die boodskappe toon wat saak maak.

Vertrou deur miljoene gebruikers

Sonder eksterne beleggers is ons vry om na ons gebruikers te luister en om, saam met hulle, die blaaier te bou wat hulle verdien.

3 100 000+Aktiewe gebruikers
1 600 000+Gemeenskapslede
0Eksterne beleggers

Maak u met plesier los van die tegnologiereuse

Download Vivaldi