Polestar 4 has arrived, and Vivaldi is along for the ride.

Blaai onderweg met Vivaldi en Polestar

Vivaldi is ’n volwaardige webblaaier met gevorderde oortjiebestuur, stromingsvermoë, aanlyn inkopies en topsekuriteitsmaatreëls. Reg vanaf die bestuurdersitplek.

Kry dit op Google Play

Bly verbind

Omskep u motor in ’n bevelsentrum vir werk op die pad. Neem u volgende video-oproep vanuit die bestuurdersitplek en stel u gunstelingwebtoeps in om meer gedoen te kry.

Bly verken

Voeg u gunstelingboekmerke as Snelkiesers op die nuwe oortjieblad toe om hulle byderhand te hê. Sorteer dit in vouers, kies vanuit ’n aantal uitlegopsies en maak dit u eie.

Stroom u gunstelinge

Vivaldi for Android Automotive OS opens a whole new world of entertainment options. The best part? You can access your favorite streaming services, without the need for third-party apps.

Ervaar die eerste blaaier vir Android Outomobiel

Wonder u of die Vivaldi-blaaier beter as ander is? Vivaldi se visie is eenvoudig – gebruikers moet in beheer wees van hoe hul blaaier lyk, voel en werk.

Android, Google Play and YouTube are trademarks of Google LLC.

Ervaar u probleme?
Kry hulp op die Vivaldi Forum of neem kontak op by [email protected].