Ontsnap aan Tegnoreuse met een klik

Vivaldi Blaaier met Proton VPN plaas u in beheer. Vinnige blaaiery, egte privaatheid, gebou in Europa.

Laai Vivaldi af
Vivaldi-blaaier skermkiekie

Europa se antwoord op aanlyn privaatheid

In an era dominated by Big Tech, Vivaldi represents a European commitment to digital independence, privacy, and transparency. By choosing Vivaldi, you’re joining a growing movement that believes privacy is a fundamental right, not a privilege.

Wat maak Vivaldi kragtig

Gemaak vir u wat meer eis, stel Vivaldi se kragtige ingeboude funksies u in staat om die web te verower.

Oortjieteëling

Bekyk meerdere webblaaie langs mekaar, in gesplitste weergawe, in dieselfde venster. Daar is geen beperking aan die aantal oortjies wat u langs mekaar kan open nie (anders as wat vir u nuttig kan wees).

Oortjiegroepe

Tweevlak-oortjiegroepe is ’n goeie manier om alles netjies te hou as u baie oop oortjies het. Sodra oortjies gegroepeer is, kan u: die groep ’n naam gee, gesplits weergee, verplaas of in slaapstand sit. Gaan groot!

Webpanele

Hou u gunstelingwebswerwe maklik toeganklik in Vivaldi se systaaf. U kan maklik ’n blad toevoeg en besluit om dit in mobiele- of lessenaarmodus te bekyk.

Werkruimtes

Werkruimte is ’n goeie manier om u oortjies en u werk te organiseer op ’n manier wat vir u logies is. Of dit nou gaan om ’n werkprojek, inkopies of sosiale media, kan u dit maklik almal in een werkruimte groepeer.

Beheer alles met Snelbevele

Snelbevele is Vivaldi se universele soek- en beheersentrum. Soek direk in oortjies, boekmerke, geskiedenis of die web en voer vinnig blaaierbevele uit, alles op een plek.

Wat Vivaldi persoonlik maak

Elke funksie, elke sneltoets, elke tema is aanpasbaar, sodat u op u manier op die internet kun blaai.

Pasgemaakte temas

Gee Vivaldi u eie gevoel met pasgemaakte kleure, muurpapiere, oortjierandafronding en ander instellings. Daar is duisende, indien nie miljoene, maniere om u persoonlike gevoel aan Vivaldi te gee.

Aanpasbare gebruikerskoppelvlak

Feitlik alles in Vivaldi kan verpersoonlik word om dit by u aan te pas. Van die plasing van knoppe tot die uitleg van panele, u het volledige beheer om u perfekte blaai-ervaring te skep.

Steun vir uitbreidings

As wat u benodig op die een of ander manier nog nie in Vivaldi ingebou is nie, kan u u gunsteling-Chrome-uitbreidings bring. Hulle werk ook goed in Vivaldi.

Wat Vivaldi privaat maak

Geen profilering, geen datamynwerk, geen snert.

Ons respekteer u privaatheid

Ons profileer nie u gedrag of verkoop nie u data nie. Die werwe wat u besoek, wat u by die blaaier intik, u aflaaie, ons het ook geen toegang tot daardie data nie. Dit bly òf lokaal op u rekenaar òf word geënkripteer.

Versper Naspoorders en advertensies

Privaatheid is belangrik. Vivaldi word gelewer met ’n ingeboude naspoorder- en advertensieversperder om u blaaiery te beskerm. U is in beheer van hoe veel of hoe min u wil versper.

Privaat blaaiery

Die modus vir privaat blaai is bedoel om u privaatheid te beskerm teen ander gebruikers van u rekenaar. Vivaldi beperk wat lokaal op u rekenaar bewaar word, sodat daar baie min spore agterbly van wat u aan die blaai was sodra u alle privaat vensters sluit.

Proton VPN vir Vivaldi

Met een-klik-aktivering kry u verbeterde privaatheidbeskerming en alle VPN-funksionaliteit wat u benodig. Want privaatheid moet altyd eenvoudig wees.

Wagwoordbestuurder

Bewaar u aantekengegewens in die blaaier om vinnig en gemaklik toegang tot webwerwe te kry.

Geënkripteerde sinchronisering

Ons gebruik eind-tot-eind-enkripsie om te voorkom dat u data toeganklik is vir derdepartye. En as ekstra bonus lê u blaaidata ter plaatse in Ysland, waar dit onder streng privaaatheidswette val.

Vivaldi neem standpunt in

Ons het opgeroep tot ’n verbod op reklame met bewakingskamera’s. Dit is tyd om ons te bevry van konstante bewaking en hoogs verpersoonlikte teikening van gebruikers op die internet. Vivaldi stry vir ’n beter web.

Wat mense oor Vivaldi sê

Taggart@mttaggart

I continue to be a happy @Vivaldi user, and this is a big reason why: they've committed to keeping generative AI out of the browser.

Aryan Raj@aryanrajseo

I am really happy with @vivaldibrowser. The new UI, icon looks great. The flexibility and customization options are infinite. You can literally make it your own replacing/repositioning each part of the content. The vivaldi community is top notch.

notagenius@aileeni365

Vivaldi is a very very good browser. mindblowing actually

Aadhavan®@aadaavaan

Just started using the new web browser #Vivaldi and I'm loving it! 🖥️ It's fast, customizable, and packed with features that make browsing so much more enjoyable.

Definitely a game-changer! 🚀

spacemandev@spacemandev

I thought Arc was good, but Vivaldi is the real browser king

WMouton@wmouton_dev

Your browser affects productivity! 🚀 Tried many, but Vivaldi wins.

✅ Workspaces + keybindings
✅ Organized tab sets
✅ Auto-rules for sorting

No clutter, just efficiency. What’s your go-to browser?

Dravion@Umbral_Ice

Decided to try and give the mobile Vivaldi browser a try and wow! Fast, smooth, and things just feel intuitive, as in “oh I should just be able to do this and oh look I can”

Chuck Baggett@ChuckBaggett

Try @vivaldibrowser
It's highly customizable.

Vedesh Padal@vedesh_padal

there is no other browser better than @vivaldibrowser for power users

Bobby Lyte@BobbyFlowState

I can't believe I didn't switch to @vivaldibrowser sooner 🤦‍♂️.

My overwhelmed tab brain has completely disappeared. 😌

How is anyone still using Chrome? Why?

Jose Javi Asilis@javiasilis

I've been using @vivaldibrowser 7 for a week now, and it's the best release I've used in the 9 years of the browser.

• It's UI is responsive
• More modern icon looks
• Keeps high customization

$@sandalian

The latest @vivaldibrowser for iOS is wild! 🤩

Indien u so ver op die blad gekom het, moet u Vivaldi op die proef stel

Laai Vivaldi af