U blaaier is bygewerk
Rol af om te sien wat is nuut
Gereed vir wat volgende is
Ons het tyd onder die enjinkap deurgebring sodat Vivaldi stabieler en vinniger voel. Klein verbeteringe lei tot ’n dag wat gladder verloop en Vivaldi loop glad op die nuutste Apple-toestelle.
Nuwe sagte ware
Ons het handelsprodukte gemaak wat sê wat ons dink. Vivaldi Store 2.0 is oop met nuwe ontwerpe en kleding vir u gemaak. U kan ’n spesiale afslagkode vind op Vivaldi Sosiaal.
