Privaatheid & Sekuriteit
Privacy by design


We don't track you
Vivaldi keer dat webwerwe en advertensies u oor die web naspoor sodat u privaat en veilig kan blaai.

Keep your private data private
Indien u advertensies indringend vind en almal wil versper, bied ons die opsie met ons ingeboude advertensieversperder.
Leer meer oor geïntegreerde advertensieversperring

A safer way to Sync
Om die blaaier te maak is ons werk. Hoe u dit gebruik traak ons nie. Ons glo dat onnodige insameling van data gevaarlik is en geen plek in u blaaier moet hê nie.
Leer meer oor privaatheid

Search matters
Your choice of search engine can have a big impact on your privacy online. We've included a separate default search engine for Private Windows so that you can get the privacy you deserve.
Find out more about Search

’n Veiliger manier vir sinchroniseer
Enige blaaierdata wat u tussen toestelle sinchroniseer word eind-tot-eind geënkripteer. Data word op u toestel geënkripteer met ’n wagwoord wat nooit na ons gestuur word nie.

Soek maak saak
U keuse van soekenjin kan ’n groot impak op u aanlyn privaatheid hê. Ons het ’n aparte versteksoekenjin vir privaat vensters ingesluit sodat u u verdiende privaatheid kan kry.
Leer meer oor soek