Laai Vivaldi af

Ons maak die mees funksieryke, aanpasbare blaaier wat daar is en ons het twee hoofreëls: privaatheid is verstek en alles is opsioneel.

Vir Windows, Mac, Linux en Android.
Vivaldi word volledig ondersteun op Windows 11.

Kragtig. Volgeprop met buigbare funksies, almal ingebou.

Persoonlik. U maak dit u eie, Vivaldi pas by u aan.

Privaat Ons spoor nie u of u gedrag na nie.

Vivaldi op mobiel

Mobiele blaaiery op u voorwaardes. Vivaldi op u selfoon is boordensvol nuttige funksies, waaronder ’n ingeboude advertensieversperder en beveiliging teen naspoorders. U kan oop oortjies, bewaarde wagwoorde en notas soomloos sinchroniseer met die bybehorende Vivaldi op u rekenaar.

Vennootboekmerke en snelkiesers

Wanneer u op ons vennootboekmerke en snelkiesers klik en iets koop, kan Vivaldi ’n kommissie daaruit verdien. Geaffilieerde programme en affiliasies sluit in, maar is nie beperk tot, die eBay-vennootnetwerk.

Vertrou deur miljoene gebruikers

Sonder eksterne beleggers is ons vry om na ons gebruikers te luister en om, saam met hulle, die blaaier te bou wat hulle verdien.

3 400 000+Aktiewe gebruikers
1 900 000+Gemeenskapslede
0Eksterne beleggers