Swoeg u met Safari?
Sê hallo aan Vivaldi.
Vivaldi is ’n liggewig, uiters aanpasbare en volledig privaatheidgerigte alternatief vir Apple se Safari.
Versoenbaar met Windows, macOS, Android en Linux.
Met Vivaldi is u in beheer
Ons glo dat u moet kan kies hoe u blaaier lyk, voel en werk. Vivaldi bied ’n aantal opsies en ingeboude funksies. U kry dus onmiddellik ’n uitmuntende blaaier. Of kies en kombineer instellings soos u wil.
Veelvlakkige oortjiegroepe
Te veel oortjies om te tel? Organiseer dit in oortjiegroepe in tweevlakstapels. Dit is ’n intuïtiewe, visuele manier om deur u oortjies te blaai.
Lees nog
Veiligheid en privaatheid
Vivaldi spoor nie u gedrag na nie. En ons probeer ander naspoorders wat op u spioeneer, versper.
Ingeboude nutsmiddels
Uitbreidings kan u blaaier vertraag en bring veiligheidsrisiko’s mee. Ons ingeboude nutsmiddels is veiliger, betroubaarder en privaat.
Volledige ondersteuning Gedeeltelike ondersteuning Geen ondersteuning
Vivaldi t.o. Safari | ||
---|---|---|
Produktiwiteit | ||
Oortjiegroepe op twee vlakke | ||
Oortjiegroepe | ||
Onbeperkte oortjies in splitskerm | ||
Vrye plasing van die oortjiebalk | ||
Vrye plasing van die adresbalk | ||
Periodieke oortjieverfrissing | ||
Installeer webwerwe as lessenaartoeps (PWA’s) | ||
Pasgemaakte makro’s | ||
Pasgemaakte muisgebare | ||
Pasgemaakte sneltoetse | ||
Ingeboude fokuswekker en produktiwiteitsklok | ||
Pasgemaakte toeps & werwe in die systaaf | ||
Handmatige oortjieslaapstand (bespaar geheuegebruik) | ||
Pousemodus | ||
Ingeboude notas | ||
Ingeboude e-pos | ||
Ingeboude kalender | ||
Privaatheid | ||
Ingeboude advertensieversperder | ||
Beskerming teen naspoorders | ||
Pasgemaakte versperlyste | ||
Veilige sinchronisering met enkripsiesleutel | ||
Geen nasporing & profilering van gebruikersgedrag | ||
Ingeboude funksies | ||
Blaaiergebonde skermkiekienutsmiddel | ||
Privaat volbladvertaalnutsmiddel | ||
Uitspringvideos op enige webwerf | ||
Pasgemaakte deelbare temas | ||
Bewerkbare nutsbalke | ||
Versoenbaar met Chromium-uitbreidings | ||
Stel pasgemaakte soekenjins in | ||
Pas die voorkoms van blaaie aan met bladaksies | ||
Ingeboude lesermodus | ||
Visuele geskiedenis met statistieke | ||
Beelddetailinspekteur | ||
Aan/af beeldanimasie | ||
Aan/af beeldlaai |
Hierdie grafiek word kwartaalliks bygewerk met die jongste weergawe-inligting, en gee moontlik nie altyd die onlangsste bywerkings weer nie.
Sien Vivaldi in aksie
Kyk na hierdie video om te sien hoe Vivaldi meeding met Safari.
Oorskakel van Opera na Vivaldi is vinnig en eenvoudig - en is die moeite werd.
Totsiens tegnoreuse. Hallo privaatheid
Ons glo dat u data uwe moet bly. Ons volg u nie, dus het ons geen idee wie u is of welke werwe u besoek nie. Ons het Vivaldi ook gebou om u te help beskerm teen die gevare van datanasporing en die nuuskierige blikke van tegnoreuse.
Vertrou deur miljoene gebruikers
Sonder eksterne beleggers is ons vry om na ons gebruikers te luister en om, saam met hulle, die blaaier te bou wat hulle verdien.