
Bly verbind
Omskep u motor in ’n bevelsentrum vir werk op die pad. Neem u volgende video-oproep vanuit die bestuurdersitplek en stel u gunstelingwebtoeps in om meer gedoen te kry.

Bly verken
Voeg u gunstelingboekmerke as Snelkiesers op die nuwe oortjieblad toe om hulle byderhand te hê. Sorteer dit in vouers, kies vanuit ’n aantal uitlegopsies en maak dit u eie.

Stroom u gunstelinge
Vivaldi vir Android Automotive OS open ’n heel nuwe wêreld van vermaakopsies. Die beste? U het toegang tot u gunstelingstromingsdienste sonder dat ’n derdepartytoep nodig is.
Android, Google Play en YouTube is handelsmerke van Google LLC.
Ervaar u probleme?
Kry hulp op die Vivaldi Forum of neem kontak op by [email protected].