Die enigste webblaaier wat kragtig genoeg is vir u!
Met alle funksies en hulpmiddels wat u benodig en ongeëwenaarde aanpassingsvlakke ingebou.
Gee ’n skenking om ons te help om die mees verbasingwekkende blaaier te bly bou.
Nuutste nuus
Veg vir ’n beter web
By Vivaldi werk ons nie, ons veg.
Veg vir ’n beter web as wat ons nou het.
Ons veg vir ’n einde aan die wurggreep wat die tegnoreuse op die internet het.
Ons stry om ’n einde te maak aan onophoudelike besoedeling van die web en redevoering ter wille van wins.
Ons maak Vivaldi want ons hou van die web. En omdat ons van die web hou, stry ons om dit vir almal te behou.
Lees nogKragtig
Vivaldi is boordensvol kragtige ingeboude funksies, gebou vir u, wat meer eis. Of u nou jongleer met tientalle oortjies of alle trueks uit die kis haal, met Vivaldi kan u die web verower.
Lees nogPersoonlik
U kan elke funksie, elke sneltoets, elke tema verpersoonlik om by u styl en werk te pas. Hou u van strakke minimalisme of ’n gewaagde, lewendige koppelvlak? Dit lê by u. Met Vivaldi blaai u op u manier op die web.
Lees nogPrivaat
Privaaatheid is nie net ’n funksie by Vivaldi nie, dit is ’n filosofie. Geen profilering, geen datamynwerk, geen onsin. Met ingeboude advertensie- en nasporingsfilters, plus eind-tot-eind-enkripsie vir gesinchroniseerde data.
Lees nogAlles wat u benodig en meer
Vivaldi is boordensvol met alle funksies en hulpmiddels wat u benodig, ingebou.
E-pos
Bestuur e-pos van meerdere rekeninge, poslyste en nuusvoere in ’n verenigde inmandjie met hierdie kragtige e-posleser.
Kalender
Bestuur gebeure met hierdie ingeboude buigbare, privaat kalender.
Voerleser
Gebruik hierdie ingeboude, algoritmelose leser om ’n privaat nuusvoer te bou wat gebaseer is op u belange en nie op wat u aanlyn doen nie.
Webpanele
Voeg enige webwerf tot u systaaf. ’n Goeie plek vir u kletstoeps en sosiale voere.
Notas
Maak notas in die systaaf soos u blaai en sinchroniseer dit veilig tussen al u toestelle.
Sinchronisering
Sinchroniseer u Vivaldi-bblaaierdata veilig op meerdere toestelle.
Oortjiestapeling
Open oortjies in gesplitste weergawe om meerdere blaaie langs mekaar te sien.
Oortjiegroepe
Sorteer u oortjies deur dit in tweevlakoortjiestapels te groepeer. Stapels is ’n goeie manier om dinge netjies te hou wanneer u baie oortjies oop het.
Werkruimtes
Organiseer u oortjies en oortjiegroepe in kategorieë en wissel maklik tussen aansigte.
Skermkiekie
Maak skermkiekies van volle webwerwe of slegs ’n deel van die skerm.
Vertaal
Vertaal enige webwerf met ’n enkele klik met ’n ingeboude, privaat vertaalnutsmiddel.
Uitwip video
Speel video’s af in ’n swewende venster, sodat u kan bly kyk terwyl u werk of speel.
Muisgebare
Doen feitlik enigiets in Vivaldi - open, sluit en wissel oortjies, maak notas en nog baie meer - alles met muisbewegings.
Bevelkettings
Bespaar tyd en verhoog u produktiwiteit deur u eie sneltoetse, werkvloeie en blaaiermodusse te bou. Aktiveer ’n aangepaste reeks bevele met en toets of muisgebaar.
Wat mense oor Vivaldi sê
after testing around 10 browsers over the past 3 days, Vivaldi was already my top choice.
Started trying out #vivaldi and I'm really enjoying it. There's the privacy, of course, which is the reason I thought of trying it. But I'm also liking the idea of workspaces, grouping go-to websites by category, and the reading list also helps to declutter my tabs. Also, it's pretty fast.
The Vivaldi browser already has customizable gestures, even consisting of 2 movements at once. Might be worth checking out if this interests you!
@vivaldibrowser email manager, google calendar, google tasks, feeds manager, auto hibernate tabs, very customizable, my own theme... Using it since 2020...
Try @vivaldibrowser
It's highly customizable.
I am excited and honored to announce that I am now an official Ambassador for the @Vivaldi web browser!
This is a browser I've been using for about 8 months now and absolutely love everything about the browser itself as well as the team that makes it and the community they have built.
I couldn't be happier to endorse a browser that works as great and as quick as Vivaldi!
I am done with Google completely. I started using the Vivaldi browser and TutaMail. No more spying.
I’ve been using @vivaldibrowser for many years now and I can tell you its the best (for me).
The possibilities for customising Vivaldi are endless. Head over to the Vivaldi forums to ask how to configure it to suit your needs.
Check out the browser Vivaldi! It's the best in the game for ad and tracker blocking, and you can also set up workspaces to organize tabs! I keep dozens of tabs open in each workspace depending on what I'm doing but it's easier to see everything!
@vivaldibrowser hands down the best browser out there! And they just released there mobile version this year.
I use Vivaldi browser on desktop and mobile. It's great. No sense in giving Google more control over the web. I use a variety of alternative search engines such as Brave and DuckDuckGo.
Made the switch from #Chrome to #Vivaldi.
It's been fun Chrome, but recent changes in your behaviour has forced me to seek out a new default #browser.
So long and thanks for all the fish.
I was very vocal about my attempted, and failed migration from #Chrome to #Firefox as a browser. I've given #Vivaldi a chance and have been very pleasantly surprised. The performance matches my expectations and a lot of it's unique features are time savers, especially workspaces which is a better alternative to tab groups in Chrome.
So no tracking, as good or better performance, and great feature alternatives. So far it's checking all the boxes.
Sinchroniseer oor al u toetstelle
Sinchroniseer u blaaiergeskiedenis, wagwoorde, boekmerke, oortjies en meer om Vivaldi soomloos te laat werk op u lessenaar- en mobiele toestelle. Vivaldi Sync gebruik eind-tot-eind enkripsie om te voorkom dat u data toeganklik is vir derdepartye.
Vivaldi op mobiel
Mobieler blaaiery sonder poespas op u voorwaardes. Vivaldi op u selfoon is boordensvol nuttige funksies, waaronder ’n ingeboude advertensieversperder en beveiliging teen naspoorders. U kan oop oortjies, bewaarde wagwoorde en notas soomloos sinchroniseer met die bybehorende Vivaldi op u rekenaar.