U vriend het u na Vivaldi genooi

Dit is die blaaier waarvoor u gewag het.
Kragtige funksies, eindelose verpersoonliking, enetiese privaatheid.

Laai Vivaldi af
Vivaldi-blaaier skermkiekie

Wat maak Vivaldi kragtig

Gemaak vir u wat meer eis, stel Vivaldi se kragtige ingeboude funksies u in staat om die web te verower.

Oortjieteëling

Bekyk meerdere webblaaie langs mekaar, in gesplitste weergawe, in dieselfde venster. Daar is geen beperking aan die aantal oortjies wat u langs mekaar kan open nie (anders as wat vir u nuttig kan wees).

Oortjiegroepe

Tweevlak-oortjiegroepe is ’n goeie manier om alles netjies te hou as u baie oop oortjies het. Sodra oortjies gegroepeer is, kan u: die groep ’n naam gee, gesplits weergee, verplaas of in slaapstand sit. Gaan groot!

Webpanele

Hou u gunstelingwebswerwe maklik toeganklik in Vivaldi se systaaf. U kan maklik ’n blad toevoeg en besluit om dit in mobiele- of lessenaarmodus te bekyk.

Werkruimtes

Werkruimte is ’n goeie manier om u oortjies en u werk te organiseer op ’n manier wat vir u logies is. Of dit nou gaan om ’n werkprojek, inkopies of sosiale media, kan u dit maklik almal in een werkruimte groepeer.

Beheer alles met Snelbevele

Snelbevele is Vivaldi se universele soek- en beheersentrum. Soek direk in oortjies, boekmerke, geskiedenis of die web en voer vinnig blaaierbevele uit, alles op een plek.

E-pos

Met die kragtige e-posklant by die blaaier ingebou kry u ’n gefokusde e-poservaring van al u rekeninge in een gebruikersvriendelike inmandjie.

Lees nog

Voerleser

Vivaldi Voerleser laat u ’n privaat nuusvoer bou gebaseer op u belangstellings. Voeg u gunstelingenuuswerf, YouTube-kanaal of podsending toe om die nuutste bywerking direk in u blaaier te kry, met ’n mooi aanbieding daarvan.

Lees nog

Kalender

Vivaldi Kalender is ’n buigbare manier om al u afsprake direk in u browser te bestuur. Met die Kalender-paneel het u kitstoegang tot u afsprake en bly u die hele dag op skedule.

Lees nog

Nog ingeboude funksies

Snelkieser

Kry vinnige toegang tot u gunstelingwerwe vanaf die beginblad. U kan die ingeslote boekmerke aanpas of aangepaste snelkiesers en vouers toevoeg.

Notas

Maak notas in die systaaf soos u blaai en sinchroniseer dit veilig tussen al u toestelle.

Sinchronisering

Sinchroniseer u Vivaldi-bblaaierdata veilig op meerdere toestelle.

Vertaal

Vertaal enige webwerf met ’n enkele klik met ’n ingeboude, privaat vertaalnutsmiddel.

Skermkiekie

Maak skermkiekies van volle webwerwe of slegs ’n deel van die skerm.

Uitwip video

Speel video’s af in ’n swewende venster, sodat u kan bly kyk terwyl u werk of speel.

Geskiedenis

Kry ’n gedetailleerde oorsig van u blaaigeskiedenis, met statistieke wat op ’n vars, visuele manier aangebied word.

Muisgebare

Doen feitlik enigiets in Vivaldi - open, sluit en wissel oortjies, maak notas en nog baie meer - alles met muisbewegings.

Bevelkettings

Bespaar tyd en verhoog u produktiwiteit deur u eie sneltoetse, werkvloeie en blaaiermodusse te bou. Aktiveer ’n aangepaste reeks bevele met en toets of muisgebaar.

Proton VPN vir Vivaldi

Met een-klik-aktivering kry u verbeterde privaatheidbeskerming en alle VPN-funksionaliteit wat u benodig. Want privaatheid moet altyd eenvoudig wees.

Wat Vivaldi persoonlik maak

Vivaldi is die wêreld se aanpasbaarste blaaier. U kan dit maklik vir u werkvloei pasmaak.

Pasgemaakte temas

Gee Vivaldi u eie gevoel met pasgemaakte kleure, muurpapiere, oortjierandafronding en ander instellings. Daar is duisende, indien nie miljoene, maniere om u persoonlike gevoel aan Vivaldi te gee.

Aanpasbare gebruikerskoppelvlak

Virtually everything in Vivaldi can be personalized to adapt to you. From button placement to panel layout, you have full control to create your perfect browsing experience.

Steun vir uitbreidings

As wat u benodig op die een of ander manier nog nie in Vivaldi ingebou is nie, kan u u gunsteling-Chrome-uitbreidings bring. Hulle werk ook goed in Vivaldi.

Wat Vivaldi privaat maak

Geen profilering, geen datamynwerk, geen snert.

Ons respekteer u privaatheid

Ons profileer nie u gedrag of verkoop nie u data nie. Die werwe wat u besoek, wat u by die blaaier intik, u aflaaie, ons het ook geen toegang tot daardie data nie. Dit bly òf lokaal op u rekenaar òf word geënkripteer.

Versper Naspoorders en advertensies

Privaatheid is belangrik. Vivaldi word gelewer met ’n ingeboude naspoorder- en advertensieversperder om u blaaiery te beskerm. U is in beheer van hoe veel of hoe min u wil versper.

Privaat blaaiery

Die modus vir privaat blaai is bedoel om u privaatheid te beskerm teen ander gebruikers van u rekenaar. Vivaldi beperk wat lokaal op u rekenaar bewaar word, sodat daar baie min spore agterbly van wat u aan die blaai was sodra u alle privaat vensters sluit.

Proton VPN vir Vivaldi

Met een-klik-aktivering kry u verbeterde privaatheidbeskerming en alle VPN-funksionaliteit wat u benodig. Want privaatheid moet altyd eenvoudig wees.

Wagwoordbestuurder

Bewaar u aantekengegewens in die blaaier om vinnig en gemaklik toegang tot webwerwe te kry.

Geënkripteerde sinchronisering

Ons gebruik eind-tot-eind-enkripsie om te voorkom dat u data toeganklik is vir derdepartye. En as ekstra bonus lê u blaaidata ter plaatse in Ysland, waar dit onder streng privaaatheidswette val.

Vivaldi neem standpunt in

Ons het opgeroep tot ’n verbod op reklame met bewakingskamera’s. Dit is tyd om ons te bevry van konstante bewaking en hoogs verpersoonlikte teikening van gebruikers op die internet. Vivaldi veg vir ’n beter web.

Wat mense oor Vivaldi sê

Tom Steurer@thomas_steurer

Two weeks using @vivaldibrowser and I'm sold. Best UX of any browser with perfect customization options. Never going back.

Taggart@mttaggart

I continue to be a happy @Vivaldi user, and this is a big reason why: they've committed to keeping generative AI out of the browser.

liam gelegar@agngw_

I didn't know a browser could be aesthetically pleasing.

#Vivaldi is at different level.

Professor the Hunter@bughuntar

Vivaldi's a hidden gem! Insane customization, workspaces, and speed make it top-tier, but it barely gets the buzz it deserves.

Rayyan@iamrayyaann

Amid the browser chaos, @vivaldibrowser is my rock.

James@jameshuisang

I love @vivaldibrowser, y'all have to switch over. I feel safe, I feel cozy, and I feel limitless.

Saints at Play@saintsatplay

Loving using #vivaldi--security, privacy, tab folders, and a fast browsing experience--how did I not learn about this browser sooner?

Samu3l@0xPixy

Moving from chrome browser to Vivaldi was the best choice ever.

If you ever need a browser that is both light, fast and efficient, then Vivaldi is your best bet.

Aryan Raj@aryanrajseo

I am really happy with @vivaldibrowser. The new UI, icon looks great. The flexibility and customization options are infinite. You can literally make it your own replacing/repositioning each part of the content. The vivaldi community is top notch.

notagenius@aileeni365

Vivaldi is a very very good browser. mindblowing actually

WMouton@wmouton_dev

Your browser affects productivity! 🚀 Tried many, but Vivaldi wins.

✅ Workspaces + keybindings
✅ Organized tab sets
✅ Auto-rules for sorting

No clutter, just efficiency. What’s your go-to browser?

Dravion@Umbral_Ice

Decided to try and give the mobile Vivaldi browser a try and wow! Fast, smooth, and things just feel intuitive, as in “oh I should just be able to do this and oh look I can”

Bobby Lyte@BobbyFlowState

I can't believe I didn't switch to @vivaldibrowser sooner 🤦‍♂️.

My overwhelmed tab brain has completely disappeared. 😌

How is anyone still using Chrome? Why?

Indien u so ver op die blad gekom het, moet u Vivaldi op die proef stel

Laai Vivaldi af