Heeltemal klaar.U is gereed om te blaai!

Begin gerus om slimmer te blaai of bekyk die onderstaande video’s om te sien wat u alles met Vivaldi se krag en funksies kan doen.

Kragtiger funksies om te ontdek:

Tema’s

Met die Temaredigeerder kan u u blaaier ’n unieke voorkoms gee, insluitend pasgemaakte ikone.

Oortjiebestuur

Ons ongeëwenaarde oortjiebestuur hou u georganiseerd en meer produktief.

Vivaldi op mobiel

Mobiele blaaiery op u voorwaardes. Vivaldi op u selfoon is boordensvol nuttige funksies, waaronder ’n ingeboude advertensieversperder en beveiliging teen naspoorders. U kan oop oortjies, bewaarde wagwoorde en notas soomloos sinchroniseer met die bybehorende Vivaldi op u rekenaar.

Kry dit op Google PlayLaai van die Toepwinkel af

Sluit aan by ons bloeiende gemeenskap

Vivaldi Forum

Besoek ons forum om ideë te deel en steun te kry van ander lede in die gemeenskap.

Gaan na die Forums

Hulpblaaie

Hulp nodig met iets in Vivaldi? Ons uitgebreide kennisbank help u verder.

Gaan na Hulp

Vivaldi Sosiaal

Vivaldi Sosiaal maak deel uit van die Mastodon-netwerk en ons nooi u uit om deel te neem aan die gesprek.

Gaan na Vivaldi Sosiaal